Oor Ons

'n Gemeente met ons ore
op die hart van God

Ons Visie

“Ons visie is om God met ons hele wese te aanbid en 'n gemeente te wees wat leef met ons ore op die hart van God.”

1 Kronieke 16:23-31

Ons Missie

Vier Pilare

Elke aspek van ons gemeente word gebou op vier kernpilare: Aanbidding, Omgee, Gestuurdheid en Dissipelskap. Hierdie pilare dryf alles wat ons doen — van Sondag eredienste tot ons betrokkenheid in die Swakopmund gemeenskap.

Wat om te Verwag

Jou Eerste Besoek

Ons eredienste duur ongeveer 75 minute en sluit lewendige aanbidding, gebed en 'n boodskap uit die Woord in. Trek aan wat gemaklik is — jy is welkom net soos jy is. Daar is plek vir jou kinders by Kleuterkerk en Jeugkerk.

Leierskap

Ons Personeel

GE

Leraar

Ds Gerhard Enslin

gerhard@ngkerkswakopmund.com
KM

Leraar

Ds Kenneth McKenzie

kenneth@ngkerkswakopmund.com
KL

Skriba

Karla Labuschagne

skriba@ngkerkswakopmund.com
RS

Koster

Riana Swart

koster@ngkerkswakopmund.com
ML

Finansiële Beampte

Magda Loftie-Eaton

finansies@ngkerkswakopmund.com