
Kleuterkerk
Sondae 09:00
Geen gedurende skoolvakansies

NG Gemeente Swakopmund
Ons glo God roep en stuur ons as gemeente om vir Hom 'n verskil te maak deur hulp te verleen en hoop te bring in Swakopmund.
Sondag Oggend
09:00
Hoofdiens & Kleuterkerk
Sondag Aand
18:00
Aanddiens · skoolkwartale
Woensdag
10:30
Kieriekerk · Retirement Village
Ons Bedieninge
Daar is 'n plek vir almal in ons gemeente. Vind jou passie en word deel van die groter prentjie.
Vir Elke Geslag

Sondae 09:00
Geen gedurende skoolvakansies

Junior 10:00 · Senior 18:00
Sondae · skoolkwartale

Woensdae 10:30
Swakopmund Retirement Village
FacebookJosua 1:9
Moed beteken nie jy het geen vrees nie, dit beteken jy kies om steeds vorentoe te gaan. Jy stap nie alleen nie — God is saam met jou, elke tree van die pad. — Josua 1:9
FacebookMoedersdag
Vandag vier ons die liefde wat stil dien, die krag wat dra wanneer niemand sien nie, en die geloof wat nooit ophou nie. Aan elke ma — dankie. — Spreuke 31:28
FacebookMatteus 6:34
Jy hoef nie alles vandag uit te werk nie. God gee vir elke dag genoeg genade vir daardie dag. Los môre in Sy hande, en leef vandag met vrede. — Matteus 6:34
FacebookPsalm 23:1
Selfs wanneer jy onseker is oor die pad, is jy nie alleen nie. Die Here lei, Hy voorsien, en Hy hou jou vas, elke dag. — Psalm 23:1
YouTube
Gebedsversoeke
U is nie alleen nie. Stuur vir ons 'n gebedsversoek en ons gemeente sal saam met u bid in elke seisoen van die lewe.
Stuur Gebedsversoek